- Lid sinds
- 15 aug 2002
- Berichten
- 2.324
- Waarderingsscore
- 25
- Punten
- 38
- Leeftijd
- 63
De BosNimf
Jou oe is groot en jou hare deurmekaar ,
Jy is die bosmeisie wat met die wind praat
Jou hande is sag soos die woud se mos,
Jou oë die poele van die bos ,
Jy maak ons omkyk en wonder wie toor
Jou stem is die gedagtes wat ons in ons hoor
Die wapper fluister van skoenlappers sag
Jy dans op die blarevloer in die maanlig snags
Kaalvoet loop jy want dorings is daar min ,
Sonder wapens omdat jou vyande jou bemin
Jou siel speel in die woorde van die takke
Jou gees drup van die lofgesang van die blare ,
Jy streel die dwergies se kinders sag ,
Jy is net in ons drome elke dag,
Huppel in die paadjies vrede vir nou ,
Saam raak ons verlore opsoek na jou
Jys die bosnimf , die meisiekind van die woud
Jou bestaan is kosbaarder as goud
Jys die een waarna ons daar gaan soek.
Jys die een waana ons in onsself altyd soek...
BosNimf 1
BosNimf 2